Alexis Bledel

Alexis Bledel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Bledel in 2011

Geboortenaam Kimberly Alexis Bledel
Geboorte 16 September 1981 (1981-09-16)
Houston, Texas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alexis Bledel (gebore 16 September 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tuck Everlasting (2002), The Sisterhood of the Traveling Pants (2005), en Sin City (2005), en in die televisiereeks Gilmore Girls (2000).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search